Slag van Bronkhorstspruit

Slag van Bronkhorstspruit
Deel van die Eerste Vryheidsoorlog

Die destydse begraafplaas vir die gesneuwelde Engelse offisiere en manskappe
Datum 20 Desember 1880
Ligging 'n Paar myl vanaf Bronkhorstspruit, Transvaal
Resultaat Oorwinning vir Boeremagte
Strydende partye
Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk Vlag van Zuid-Afrikaansche Republiek Zuid-Afrikaansche Republiek (Transvaal)
Bevelvoerders
Vlag van Verenigde Koninkryk Luitenant-Kolonel Anstruther Vlag van Zuid-Afrikaansche Republiek Frans Joubert
Sterkte
268 250
Ongevalle
156 dood en gewond
Res is gevange geneem.
2 dood
5 gewond

Die Slag van Bronkhorstspruit was die eerste geveg wat tydens die Eerste Vryheidsoorlog plaasgevind het. Die Slag het op 20 Desember 1880 by Bronkhorstspruit plaasgevind.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy